Monday , December 5 2022

University of Stellenbosch Vacancies – Lecturer Macroeconomics

Website Stellenbosch University

Job Description:

Voorgraadse en nagraadse onderrig in makro-ekonomie en monetêre ekonomie;

Job Responsibilities:

  • Aktiewe deelname aan navorsing in makro-ekonomie/monetêre ekonomie;
  • Nagraadse studieleiding;
  • Deelname aan sosiale impakaktiwiteite.
  • Undergraduate and postgraduate teaching in macroeconomics and monetary economics;
  • Active participation in macroeconomics/monetary economics research;
  • Postgraduate supervision;
  • Participation in social impact activities.

Job Requirements:

  • ‘n Meestersgraad in Ekonomie met ‘n minimum gemiddelde punt van 70%;
  • ‘n Sterk ontwikkelde belangstelling en bevoegdheid in makro-ekonomie/monetêre ekonomie;
  • Voorneme om PhD studies in makro-ekonomie/monetêre ekonomie te onderneem (kandidate met ‘n PhD of wat alreeds geregistreer is vir ‘n PhD in hierdie veld mag ook aansoek doen);
  • Goeie tegniese vaardighede in ekonometrie;
  • Goeie aanbiedingsvaardighede;
  • Uitstekende interpersoonlike vaardighede

Job Details:

Company: Stellenbosch University

Vacancy Type: Full Time

Job Location: Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Application Deadline: N/A

Apply Here

Jobsafricia.online

Check Also

SITA Vacancies

SITA Vacancies 2022 | State Information Technology Agency Jobs

Job seekers who would like to become part of a public entity that is constantly …